Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 19 Augustus

Hanri Pelser

Niki De Wet

Maandag, 20 Augustus

Arnold Van Graan

Dinsdag, 21 Augustus

Benjamin Schraader

Marlize Frauendorf

Koos Du Plooy

Ben Wentzel

Woensdag, 22 Augustus

Charné Visser

Monica Muller

Fransa Coetzee (76)

Donderdag, 23 Augustus

Chante Grobler

Jorica Grobler

Alet Du Plessis (76)

Vrydag, 24 Augustus

Elrida Oberholzer

Coenie Viljoen

Saterdag, 25 Augustus

Louise Gaertz

Monizé Kotzé

Petro Van Jaarsveld

Nicolette Swart

 

Oor Ons

Ons is 'n jong, dinamiese stadsgemeente, begenadig deur ons Hoof, Jesus Christus, om God Drie-enig te dien. Alhoewel sowat 60% van ons 1800 lidmate jonger as 40 jaar is, is ons volwasse genoeg om te weet dat dit die Here is wat elkeen, oud of jonk, huisgesin of enkellopend, ryk of arm, die gawes en die geleentheid gee om diensbaar in sy kerk te wees. Ons leef gereformeerd wees uit, deur steeds te reformeer, te vernuwe en bedieninge te verbeter. Die Here roep jou om hierby aan te sluit, om opnuut jou tot Sy diens te verbind. As jy meer besonderhede nodig het, skryf aan ons kerkkantoor by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.