Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 2 Desember
Conner Dalton
Danie Meiring
Monty Dalton
Maandag, 3 Desember
Nicolene Erasmus
Koos Van Der Merwe (88)
Dinsdag, 4 Desember
Sanet Knoester
Zoks Schwellnus
Woensdag, 5 Desember
Riekelt De Vries
Janetta Aucamp
Hanlie Van Der Merwe
Jan Wandrag (77)
Donderdag, 6 Desember
Jacques Du Plessis
Selmi Ebersohn
Elouise Kalmer
Mabel Venter
Vrydag, 7 Desember
Hardus Van Der Walt
Ali Abbink (77)

Lief en Leed

Ons is dankbaar saam met Jandré en Esmé Henning (D04) dat dit beter gaan met hulle tweeling, Jana en Mila. Jana is al amper ‘n week by die huis en Mila weeg al 1665g. Verder is sy mooi stabiel. Ons bly bid vir Mila – hulle wag dat sy meer as 2kg weeg vir die hartchirurgie om uitgevoer te word.