Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 10 Februarie
Jacques Prinsloo
Stefan Van Der Merwe
Joanika Haasbroek
Maandag, 11 Februarie
Karl Roos
Sarel Van Der Walt
Jokie Boshoff
Balthaser Bührmann
Dinsdag, 12 Februarie
Jacques Coetsee
Liné Coetzer
Hanli Van Der Spoel
Robert Verheij
Karin Van Der Mast
Woensdag, 13 Februarie
Jawé Dreyer
Wolfgang Coetsee
Suzanne Mulder
Sharne Prozesky
Derick De Klerk
Cornél Brown
Johannes Van Der Wel
Bonani Dubase
Ben Heunes
Donderdag, 14 Februarie
Olivia Beaumont
Marko Kotze
Elouwdi Smit
Vrydag, 15 Februarie
Sarah Verheij
Minyonne Schutte
Brandon Yelland
Danie Knoester
George Steyn
Soné Stoltz
Saterdag, 16 Februarie
André Pelser
Francois Le Roux
Flip Hattingh (80)
Willem Van Biljon (90)

Lys van Vrae

Is die sonde van 'n wit leuen net so erg as dié van bv moord?

Vraag: Is sommige sondes in God se oë erger as ander - soos wat ons mense maak??

Antwoord: Nee, alle sonde is gelyk en ewe verkeerd (en strafbaar) in God se oë.  En daarom is daar ook vergewende genade vir alle sonde by God deur Jesus Christus.  "Lastering teen die Heilige Gees" is egter hiervan uitgesluit (Mat.12:31-32).  Die kern van alle sonde is dat mense God nie waarlik as Gòd wil erken nie (Rom.1:18-22). 

En daarom gee God hulle oor aan drie dinge: 

  1. "sedelike onreinheid"/seksuele losbandigheid (Rom.1:24);
  2. homoseksuele gedrag (Rom.1:26).
  3. "verdraaide opvattings" (Rom.1:28), wat jaloesie, moord, twis, bedrog, skinder en kwaadpraat, hooghartigheid, ongehoorsaamheid aan ouers ens. insluit  (Rom.1:29-32).

Alles op dieselfde "vlak" genoem as sonde in die oë van God!  Daarom mag ons ook nie 'n onderskeid maak nie.

 

Ds. Charl van Rooy

 

(Gebruik die webblad se vraag-opsie of kontak Charl self by

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  vir enige verdere vrae / opmerkings hieroor)