Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 16 September

Luan Pettit

Retha Vercueil-Venter

Herman Dorland

Maandag, 17 September

Henning Snyman

Jaco Theunissen

Kotie Van Der Loo (75)

Lida De Wet (76)

Dinsdag, 18 September

Gustav Hefer

Morné Viljoen Jnr

Woensdag, 19 September

Louis Kruger Jnr

Rowan Griffioen

Wouda Du Plessis

Louis Kruger

Mike Van Wyk

Donderdag, 20 September

Karli De Kock

Gert Grobler

Vrydag, 21 September

Johann Bührmann

Leopold Combrink

Rinet Van Der Walt

Cas Grobler

K D Düsselberg

Marinus Van Jaarsveld

Elise Viljoen

Sinisa Tucakovic

Jan Voogt (73)

Saterdag, 22 September

Cee-J Van Der Walt

Sarina Du Plessis

Delien Düsselberg

Hannemie Mulder

 

Lys van Vrae

Moet jong kinders van Lot en die mans in Sodom leer?

Vraag: Ons is besig om Genesis uit die bybel saam met ons jong kinders te lees. Ons het egter vasgebrand by Lot en die mans van Sodom, en later Lot en sy dogters. Kan/moet ons dit vir hulle lees. Hulle is jonk genoeg om vrae te vra omdat hulle dit nie verstaan nie maar nie oud genoeg om met sulke materiaal gekonfronteer te word nie.

 

 Antwoord: Ja, die gebeure in Gen.19 oor Lot en die mans (en sy dogters) in Sodom is 'n verskriklike gebeurtenis - wat vir klein kindertjies baie ontstellend moet wees.  Wat ons egter in gedagte moet hou, is dat die Bybel - hoewel dit die heilige Woord van God is, ook 'n "menslike" Boek is - in die sin dat dit die gebrokenheid van die mens wat sonder God leef, beskryf.  Verder, die Bybel het "historiese", sowel as "normatiewe" gesag.  Enersyds beteken dit: alles wat daarin geskryf staan, is historiese feite wat werklik gebeur het.  Anersyds, alles wat in die Bybel geskryf is, is nie mooi en heilig nie en daarom nie normatief reg om na te volg nie.Ek stel voor dat sulke gebeure (soos in Gen.19) nie aan klein kindertjies gelees en vertel word nie - in elk geval, nie in detail nie.  Die verste wat mens behoort te gaan, is om vir hulle te vertel dat die mense in die Bybelse tyd ook bose dinge gedoen het, soos hierbo verduidelik (soos vandag nog), omdat hulle God nie ken en liefhet nie. En dan te fokus op Lot wat baie mooi morele beginsels gehad het, maar tog nie kans gesien het om dit te handhaaf in so bose omgewing nie - as 'n waarskuwing om nie jou eie Christelike beginsels oorboord te gooi in bose geselskap nie.

 Ds. Charl van Rooy

(Gebruik die webblad se vraag-opsie of kontak Charl self by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  vir enige verdere vrae / opmerkings hieroor)