Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 10 Desember

Leana Meyer

Jeanne Sterianos

Hilmer Backer

Dietmar Engler (74)

Maandag, 11 Desember

Ruan Coetzee

Adele Visser

Heinie Groenewald

Chris Joubert

Ilzé Kotzé

Jan De Kloe

Dinsdag, 12 Desember

Leonie Botha

Jannie Van Der Walt

Sonja Balt

Woensdag, 13 Desember

Thato Semenya

Liz Steyn

Wesley Faver

Donderdag, 14 Desember

Cass Hattingh

Lara Van Rooyen

Mariska Van Niekerk

Vrydag, 15 Desember

Luan Kotze

Erich Holz

Johan Knoester

Warrick Beaumont

Chris Venter

Speek Venter

San De Beer (85)

Saterdag, 16 Desember

Chris Du Plooy

Susan Brink

Sondag, 17 Desember

Hettie Vorster-Viljoen

Nelleke Voogt (73)

Dinsdag, 19 Desember

Elani Van Rooyen

André Marais

Philip Van Wyk

Ila Schutte 

Elfrieda Botha (77)

Gert Hatting (82)

Woensdag, 20 Desember

Abraham Theunissen

Krister Janse Van Rensburg

Antoinette Van Wyk

Donderdag, 21 Desember

Gustav Roux

Anke Kotze

Hendri Van Der Loo

Vrydag, 22 Desember

Esti Beaumont

Hennie Serfontein

Douw Venter (85)

Saterdag, 23 Desember

Magna Malan

Jenny Schramm

Lys van Vrae

Hoe verduidelik jy aan 'n kind as haar pa 'n buite-egtelike verhouding het?

Vraag: Hoe verduidelik jy aan jou kind as pa, wat in 'n verhouding is, sê sy moet net onthou die "ander" vrou se dogter het behoefte aan 'n pappa. Dit, terwyl ons dogter haar pappa verloor en moet deel. Al die jare is ons kinders geleer dat jy getroud moet wees om seks te hê, nou het pa 'n verhouding? Kinders doen mos wat ons doen en nie wat ons sê nie.

 

Antwoord:

Jy sal jou kinders moet leer dat mense feilbaar is. Die werklikheid is dat hulle pa, wat altyd dalk hulle held was en na wie hulle kon opkyk, nou geval het. Hulle leer nou op‘n baie seer manier dat alle mense feilbaar is. Hulle leer ook dat ons ons foute probeer regverdig deur rasionalisasie, verskonings uit te dink. Jou man se verpligting was nie teenoor iemand anders se dogter om vir haar ‘n pa te wees nie, maar tenoor sy eie kinders. Jy moet jou kinders begelei om te sien waarom God die sonde haat, omdat dit soveel pyn en seerkry en verwoesting bring. In julle worsteling moet julle probeer dat hierdie gebeurtenis julle verhouding met God laat groei en julle haat vir die sonde ook. Moenie toelaat dat die satan julle mislei om ook die verkeerde te gebruik as reaksie op jou man se sonde nie, want dan bring dit net nog meer ellende. Soek hulp by ‘n predikant of ander gelowige wat kennis het en wat jy kan vertrou.

Jou kinders moet dus nou leer om onafhanklik van pa se optrede ‘n keuse te maak om die Here te dien. Pa se optrede moenie my verhouding met die Here bepaal nie.

 

Gert Breed