Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 18 November
Riley Laas
Coenraad Du Toit
Ricus Venter
Esmé Du Toit
Elaine Van Biljon
Ida Kruger (80)
Maandag, 19 November
Daan Van Wyk (79)
Dinsdag, 20 November
Hannes Smith
Woensdag, 21 November
Mia Saayman
Karla Saayman
Morkel Du Preez
Ilse Kruger
Carien Cronjé
Vrydag, 23 November
Eli Lourens
Betsie Van Der Walt (72)
Ettie De Kock (87)
Saterdag, 24 November
Marie Van Staden (85)

Hoërskool (en graad 7's)

Vir graad 7 tot 11 is daar Sondagaande ná die aanderediens katkisasie in die gemeentesentrum. Die eredienste en die inhoud van die preke word so beplan dat die fokus op die hoërskoolleerlinge val. Dit word gesien as deel van hul katkisasie. Die blaadjies met preeksketse kan invul word en word ook dan ná die erediens ingeneem.

Daar is ook nie katkisasie tydens staatskoolvakansies of ná die Aandnagmaaldiens nie.

Tydens gereelde byeenkomste op Vrydagaande kan die tieners lekker saam kuier.  Daar is ook ’n jaarlikse hoërskoolkamp.

Indien jy enige vrae het of graag betrokke wil raak, tree met een van die predikante in verbinding.