Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 18 Februarie

Mari-Louise Steyn

Fernanda Wilken

Corné De Villiers

Maandag, 19 Februarie

Ansi Brassington

Marlet Homan

Jean Le Grand

Odette Van Jaarsveld

Peet Viljoen (77)

Dinsdag, 20 Februarie

Lané Floor

Lizé Van Wyk

Anton Du Plessis

Jaco Rohlandt

Douw Buys

Anjanet Kruger

Woensdag, 21 Februarie

Michelle Van Namen

Jan Plug (72)

Donderdag, 22 Februarie

Marié Teichmann

Schalk Homan

Micha'el Homan

Vrydag, 23 Februarie

Hannes Van Biljon

Vera Carstens

Bennie Venter

Jan-Piet Bosman (81)

Saterdag, 24 Februarie

Andri Theunissen

Annamart Coetsee

Cornelia Van Biljon

 

Jong Volwassenes

Die jongvolwassenes (18-40 jaar) is baie aktief in ons gemeente. Die meeste byeenkomste word rondom Bybelstudiegroepe georganiseer. Let ook op die gemeente se jaarprogram vir die kwartaallikse “Superwoensdag”-geleentheid.

Ons kamp elke jaar as gemeente saam. Die Wwess-kampe is ook ’n jaarlikse geleentheid wat ons benut om saam met jongmense van ander gemeentes te kuier. Kyk gerus na die verskillende Bybelstudiegroepe vir jongmense wat u kan bywoon.