Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 18 November
Riley Laas
Coenraad Du Toit
Ricus Venter
Esmé Du Toit
Elaine Van Biljon
Ida Kruger (80)
Maandag, 19 November
Daan Van Wyk (79)
Dinsdag, 20 November
Hannes Smith
Woensdag, 21 November
Mia Saayman
Karla Saayman
Morkel Du Preez
Ilse Kruger
Carien Cronjé
Vrydag, 23 November
Eli Lourens
Betsie Van Der Walt (72)
Ettie De Kock (87)
Saterdag, 24 November
Marie Van Staden (85)

Katkisasie

In ons katkisasie gaan ons uit van die beginsels wat ons oral in die Woord van God vind.  

In Psalm 78 word dit vir ons baie duidelik gestel dat ons ons kennis van die Here en sy dade aan die volgende geslag moet oordra om daardeur by hulle die vertroue in die Here te laat groei sodat hulle Hom kan gehoorsaam.   
 
Ons gebruik kategesehandleidings wat op hierdie beginsels geskoei is en Kop, Hart en Hand in die onderrig wil aanspreek.

 

Om 9:00 na die oggend-erediens

 

 
Datum Katkisasie
Son 2016/10/30   Les 24
Son 2016/11/06   Les 25
Son 2016/11/13    Hersiening
Son 2016/11/20   Hersiening & LSK Diens 08:00
Son 2016/11/27   Nagmaal