Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 15 Oktober

Jean Lombard

Rizanne Du Preez

Maandag, 16 Oktober

Francois Serfontein

Michelle Coetsee

Dinsdag, 17 Oktober

Hilmer Backer

Colette Heunes

Richard Bird

Nathan Von Ronge

Jonita De Villiers (70)

Ria Bosman (81)

Woensdag, 18 Oktober

Morné Viljoen

Elsabé Coetzee

Marieta Reyneke

Koos Saayman (74)

Babsie Pretorius (77)

Donderdag, 19 Oktober

Henk De Weerdt

Vrydag, 20 Oktober

Sanette Schutte

Etienne Van Der Merwe

Saterdag, 21 Oktober

Danelle Du Toit

Chris Turner

Dawie Du Toit

Chris Hattingh

 

Voorskool

Ons bied elke Sondagoggend in die staatskoolkwartale vir die kleuters (twee- tot sesjariges) tydens die 8-uur en 10-uur-diens ’n Bybelklassie aan. Dit is nie ’n soort ’n alternatiewe jeugdiens nie. Ons wil dié kleintjies stadig, maar seker voorberei om aan die normale eredienste deel te neem. Hulle leer dat hulle daar is om met God te praat en na Hom te luister. Hulle leer verder om met mekaar mee te leef en die saamwees te geniet. Daar is twee klasse – een vir die twee- tot vierjariges en een vir die vierjariges tot voorskoolse kinders.