Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 15 April

Carina Viljoen

Niel Geldenhuys

Arrie Kruger

Maandag, 16 April

Daniël Viljoen

Francois(Jr) Meiring

Denzel Janse Van Vuuren

Koos Nel

Louis Van Der Walt (73)

Dinsdag, 17 April

Andries Van Der Walt

Leon Meyer

Hanneke Meintjes (80)

Edgar Van Der Spoel

Woensdag, 18 April

Abri Coetsee

Ilze De Vries

Donderdag, 19 April

Daniël Knoester

Ingemari Griffioen

Johan Van Der Wel

Phiané Oosthuizen

Vrydag, 20 April

Anja Du Plessis

Louise Mac Donnell

Joshua Jacobs

Jan-Harm Pretorius

Corlia Saayman

Jade Du Toit

Anneke Steyn

Saterdag, 21 April

Dawie Malan

Xavier Coetsee

 

Lys van preke (volgens datum)

Dit ís die Here!

Laai klank lêer af:
Addisionele lêer:

Datum:
2017-04-23
Teks:
Johannes 21:1-14
Predikant:
Preek notas:

 

Dit is vandag al 'n week sedert Paassondag (om nie eers te praat van die vele Paassondae wat ons al beleef het nie!). Wat het oorgebly van ons Paasbelewenisse ...?
Die dissipels beleef 'n ontbyt saam met Jesus op die strand - wat hulle (en ons) lewens ingrypend behoort te verander!


1.   Die Here is (steeds) teenwoordig!

 

  • Vir die dissipels is Pase verby..., en hulle gaan visvang - terug na hulle vroeëre lewe?
  • Jesus verskyn en 'n wonder vind plaas - 'n net vol visse..., 'n maaltyd op die kole!
  • Dit is die Opgestane Here - steeds teenwoordig!

 

2.   Die Here wil teenwoordig bly.

 

  • Sy opdrag: "Bring van die vis..."
  • Hy wil ons daaglikse werk (waarop Hy die vrug gee) insluit en gebruik in sy genade-werk op aarde!
  • So gaan Pase voort!
    • En ... só bly Hy teenwoordig as die lewende Here - tot vandag!

Vraag is: Herken ek en jy Hom as die Here...?