Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 20 Januarie
William Pringle
Retha Van Der Schyff
Aimee Viljoen
Maandag, 21 Januarie
Marnitz Van Jaarsveld
Renier Barnard
Gerhardo Breed
Gerbrand Breed
Sumarie Maritz
Hannatjie Greyling (84)
Dinsdag, 22 Januarie
Gerhard Combrink
Woensdag, 23 Januarie
Gert Opperman
Charlotte Van Rooyen
Waldi Bührmann
Johan Jordaan
Sannie Malherbe
Donderdag, 24 Januarie
Corné Engelbrecht
Annabelle Coetsee
Vrydag, 25 Januarie
Ethan Roos
Rudi Wellmann
Johan Janse V Rensburg (72)
Mary Ann Billing (73)
Saterdag, 26 Januarie
Zanei Van Der Walt
Martin Luus
Rina Els (72)
Jaco Redgard

Lys van preke (volgens datum)

Alles in die Naam van die Here Jesus!

Download Audio:

Datum:
2017-04-30
Scripture:
Kolossense 3:5-4:1
Speaker:
Sermon Notes:

Glo jy werklik dat mense, wat Christus as Here erken, kan verander ... en anders kan begin leef?

1.   In die Naam van die Here...

  • Natuurlik kan mense verander, sê Kol.3!
  • En die sleutel tot verandering:
  • "Wat julle ook al sê en doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus". (vs. 17)
  • Nie dat sy Naam 'n "toorformule" is nie...
  • Wel dat ons ons lewens onder die koninklike gesag van Christus stel!

2.   ... nooit in ons naam nie!

  • Tog verander mense moeilik...
  • Omdat ons so graag in ons eie naam wil optree!
  • Verandering vra selfverloëning ... en bekering - in Sy Naam!

Om te twyfel aan verandering (bekering), is om te twyfel aan die Here en die kragtige werk van sy Gees!