Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 15 Julie

Leoni Diedericks

Antoinette Diedericks

Melinda Brummer

Chris Oldewage

Jan Snyman

Kobus Hartzenberg

Freek Cronjé

Susan Meiring

Gerrit Venter (75)

Keathon Neetling

Marie Greeff (86)

Nanda Norval (94)

Maandag, 16 Julie

Anri Van Niekerk

Cornet Kellerman

Gideon Du Plessis

Corné Etsebeth

Dinsdag, 17 Julie

Carla Voogt

Nerine Coertse

Carel Van Der Merwe

Marthinus Wilken

Woensdag, 18 Julie

Wicus Roberts

Riaan Perold

Annette Oosthuizen (71)

Anna-Lucia Van Der Merwe (72)

Donderdag, 19 Julie

Leandré Van Der Loo

Louw Venter

Linda Reynecke

Vrydag, 20 Julie

Chanelle Van Der Loo

Zander Oschmann

Mimi Van Rooyen

Chantelle Gaertz

Antonie Meiring

Gerda Le Roux

Lee Roux

Sarie Luus

Saterdag, 21 Julie

Monet Van Rooyen

Victor Wyma

Dinike Redgard

Porselein Coetzer

Elize Johl

 

Lys van preke (volgens datum)

In kwaad word, laat die heilige Gees jou bestuur.

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-05-21
Teks:
Efesiërs 4:25 tot 5:5
Predikant:
Preek notas:
Interessant:
  • Om kwaad te word, word nie verbied nie.
  • Daar is immers goeie grond om kwaad te word, byvoorbeeld waar verkrag of vermoor of gemolesteer word.
  • Verklaarders meen dat ons selfs moet kwaad word.
Belangrik:
  • Nie deur kwaad word verlei word tot sonde doen nie.
  • Kwaad word moet daarom reg bestuur word.
Noodsaaklik:
  • Met kwaad moet klaargemaak word. Nie son laat ondergaan nie.
  • Wel nodig in gevalle dat geestelik ryp moet word. Tyd gun, maar doelgerig werk aan.
Besef:
  • Duiwel nie vatkans gee nie.
  • Is deur Jesus van hom losgekoop. Duiwel verdien nie verdere kans nie...