Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 15 April

Carina Viljoen

Niel Geldenhuys

Arrie Kruger

Maandag, 16 April

Daniël Viljoen

Francois(Jr) Meiring

Denzel Janse Van Vuuren

Koos Nel

Louis Van Der Walt (73)

Dinsdag, 17 April

Andries Van Der Walt

Leon Meyer

Hanneke Meintjes (80)

Edgar Van Der Spoel

Woensdag, 18 April

Abri Coetsee

Ilze De Vries

Donderdag, 19 April

Daniël Knoester

Ingemari Griffioen

Johan Van Der Wel

Phiané Oosthuizen

Vrydag, 20 April

Anja Du Plessis

Louise Mac Donnell

Joshua Jacobs

Jan-Harm Pretorius

Corlia Saayman

Jade Du Toit

Anneke Steyn

Saterdag, 21 April

Dawie Malan

Xavier Coetsee

 

Lys van preke (volgens datum)

Vreemdelinge in die wêreld ..., geliefd by God! (1)

Laai klank lêer af:
Addisionele lêer:

Datum:
2017-05-28
Teks:
1 Petrus 1:1-2, 13-21
Predikant:
Preek notas:

 

Hoe gaan ons, Christene, in die wêreld geleef kry ...? Ons het immers geen waarborge dat ons lewens glad en gelyk gaan verloop nie. Deur die woorde van Petrus begelei die Here ons om te verstaan dat ons:

1.   vreemdelinge en bywoners in die wêreld is,

  • Hierdie vreemdelingskap wys op die gelowiges se
    • politieke status destyds (vandag)
    • vreemde (Christelike) leefwyse tussen ongelowiges
  • 'n Vreemdelingskap wat swaarkry veroorsaak het!

2.   ... en tog geliefd by God!

  • Vreemdelinge word ook uitverkorenes van God genoem!
  • ... het Hy (God) julle uitverkies en deur die Gees afgesonder om aan Hom gehoorsaam te wees en besprinkel te word met die bloed van Jesus Christus (vs. 2)
  • Dit verklaar waarom ons "vreemd" aan die wêreld optree!
  • Maar tegelykertyd 'n heerlik troos - dalk misken (verag) in die wêreld, maar geliefd by God!

Mag ons nooit ons vreemdheid verloor nie...