Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 10 Februarie
Jacques Prinsloo
Stefan Van Der Merwe
Joanika Haasbroek
Maandag, 11 Februarie
Karl Roos
Sarel Van Der Walt
Jokie Boshoff
Balthaser Bührmann
Dinsdag, 12 Februarie
Jacques Coetsee
Liné Coetzer
Hanli Van Der Spoel
Robert Verheij
Karin Van Der Mast
Woensdag, 13 Februarie
Jawé Dreyer
Wolfgang Coetsee
Suzanne Mulder
Sharne Prozesky
Derick De Klerk
Cornél Brown
Johannes Van Der Wel
Bonani Dubase
Ben Heunes
Donderdag, 14 Februarie
Olivia Beaumont
Marko Kotze
Elouwdi Smit
Vrydag, 15 Februarie
Sarah Verheij
Minyonne Schutte
Brandon Yelland
Danie Knoester
George Steyn
Soné Stoltz
Saterdag, 16 Februarie
André Pelser
Francois Le Roux
Flip Hattingh (80)
Willem Van Biljon (90)

Lys van preke (volgens datum)

Wees eers gehoorsaam aan die Here en doen dan jou eie dinge.

Download Audio:

Datum:
2017-08-27
Scripture:
Haggai 1
Speaker:
Sermon Notes:
1.   Aanklag: Die mens stel uit om God eerste te stel (v.2)
  • Israel sê: Nog het die tyd nie gekom, die tyd dat die huis van die Here gebou moet word nie.
  • Ons sê: gee my nog kans; ek sal my nie laat voorsê nie; ek geniet die lewe en die kerk staan laaste op my lys.
2.   Straf: Alles wat jy doen is tevergeefs (v. 6).
  • Israel: saai, min word geoes; drink maar bly dors, klee warm, bly koud… (gevolg: God hou sy seën deur die die natuur terug).
  • Ons: Ons persoonlike lewe bly deurmekaar; Ons gemeente vorder stadig het nuwe geestelike en finansiële uitdagings.
3.   Opdrag:Gehoorsaam eers die Here en doen dan jou eie dinge (v.8).
  • Israel: Gaan haal hout en herbou die tempel !
  • Ons: Kry jou prioriteite reg; stel God eerste en daarna jou eie dinge.
4.   Bekering en "Ek is met julle" (v 12b en 13)
  • Israel: Almal het gehoor gegee en was met vrees vervul. Hulle het onmiddelik begin werk aan die herbou van die tempel.
  • Ons: Erken jou sonde en laksheid; Smeek om vergifnis en begin nou leef soos God dit van jou verwag; Kom baie gereeld kerk toe, leef mee, gee jou dankoffer, geniet dit om 'n Christen te wees, wees dankbaar gehoorsaam aan die Here.