Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

Lys van preke (volgens datum)

Die een groot begeerte: soek die Here in sy tempel!

Download Audio:
Additional file:

Datum:
2017-09-03
Scripture:
Psalm 27
Speaker:
Sermon Notes:

 

Waarom het jy vandag erediens toe gekom ..., en ander Sondae nie? Wat verwag jy moet hier gebeur ..., met jouself?

1.   Soek die Here...

 

  • In lewensgevaar het Dawid net een begeerte:
    Een ding het ek van die Here begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die Here! (vs.4)
  • Dit is gemeenskap soek met die Here Self:
    • in die tempel (in sy teenwoordigheid)
    • saam met medegelowiges
    • as hoogtepunt van my saam-leef met die Here, elke dag.

 

2.   ... om sy lieflikhede te beleef!

 

  • Hier wil Dawid die lieflikhede van die Here aanskou en ondersoek (vs. 4)
  • Dit bring mens tot:
    • geloofsekerheid (vs. 5)
    • lof-offers (vs. 6)
    • aanbidding (vs. 7, 13)

En as die erediens vir jou koud, doods en vervelig is ...?