Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 15 Julie

Leoni Diedericks

Antoinette Diedericks

Melinda Brummer

Chris Oldewage

Jan Snyman

Kobus Hartzenberg

Freek Cronjé

Susan Meiring

Gerrit Venter (75)

Keathon Neetling

Marie Greeff (86)

Nanda Norval (94)

Maandag, 16 Julie

Anri Van Niekerk

Cornet Kellerman

Gideon Du Plessis

Corné Etsebeth

Dinsdag, 17 Julie

Carla Voogt

Nerine Coertse

Carel Van Der Merwe

Marthinus Wilken

Woensdag, 18 Julie

Wicus Roberts

Riaan Perold

Annette Oosthuizen (71)

Anna-Lucia Van Der Merwe (72)

Donderdag, 19 Julie

Leandré Van Der Loo

Louw Venter

Linda Reynecke

Vrydag, 20 Julie

Chanelle Van Der Loo

Zander Oschmann

Mimi Van Rooyen

Chantelle Gaertz

Antonie Meiring

Gerda Le Roux

Lee Roux

Sarie Luus

Saterdag, 21 Julie

Monet Van Rooyen

Victor Wyma

Dinike Redgard

Porselein Coetzer

Elize Johl

 

Lys van preke (volgens datum)

Slegs dié wat in die Here Jesus glo, word gered!

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-09-10
Teks:
Handelinge 16:16-40
Predikant:
Preek notas:

Is jy 'n vry mens? Of besef jy dalk nie eers dat jy in 'n tronksel van verlorenheid vasgesluit sit nie ...? Hoe kan ek vry kom?

1.   Redding...?

  • Dis die vraag van die tronkbewaarder:
    Wat moet ek doen om gered te word (vs. 30)?
  • Ja, eintlik is dit hy wat in die tronk is, nie Paulus en Silas nie ...

 

2.   - slegs deur geloof in die Here Jesus!

  • Nee, nie wat ek en jy kan doen nie, maar wat die Here Jesus gedoen het!
  • Daarom, slegs dié wat in Hom glo! (HK. 7:20)
    • Dus, nie almal word gered nie ...
  • Geloof is nie ons "bydrae" vir ons redding nie, maar
    • 'n vasstaande kennis waardeur ek alles in die Bybel as waar aanvaar.
    • 'n vaste vertroue ... dat Hy ook aan my ... (HK. 21)

Redding deur geloof - so eenvoudig!