Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

Lys van preke (volgens datum)

God se gerusstellende vrede is tot ons beskikking.

Download Audio:

Datum:
2017-09-24
Scripture:
Filippense 4:2 - 9
Speaker:
Sermon Notes:
Aanvaar dat met vrede Bybelse vrede bedoel word.
  • Het jy die vrede.
  • Bid jy vir die vrede.
  • Kan net vrede hê as jy vreugde in God beleef.
Paulus beleef die vrede oor verlede en in hede.
  • Gee krag in storms van lewe.
  • Weerspieël in verhoudings.
  • Gaan verstand te bowe in hoe reageer word.
Is dit 'n keuse wat ek mag uitoefen?
  • Dink waartoe jy geloofsbelydenis gedoen het.
  • Dit gee mens besliste vermoë - tot verstomming van mense.
  • Neem besit van denke en gevoelens.