Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 10 Desember

Leana Meyer

Jeanne Sterianos

Hilmer Backer

Dietmar Engler (74)

Maandag, 11 Desember

Ruan Coetzee

Adele Visser

Heinie Groenewald

Chris Joubert

Ilzé Kotzé

Jan De Kloe

Dinsdag, 12 Desember

Leonie Botha

Jannie Van Der Walt

Sonja Balt

Woensdag, 13 Desember

Thato Semenya

Liz Steyn

Wesley Faver

Donderdag, 14 Desember

Cass Hattingh

Lara Van Rooyen

Mariska Van Niekerk

Vrydag, 15 Desember

Luan Kotze

Erich Holz

Johan Knoester

Warrick Beaumont

Chris Venter

Speek Venter

San De Beer (85)

Saterdag, 16 Desember

Chris Du Plooy

Susan Brink

Sondag, 17 Desember

Hettie Vorster-Viljoen

Nelleke Voogt (73)

Dinsdag, 19 Desember

Elani Van Rooyen

André Marais

Philip Van Wyk

Ila Schutte 

Elfrieda Botha (77)

Gert Hatting (82)

Woensdag, 20 Desember

Abraham Theunissen

Krister Janse Van Rensburg

Antoinette Van Wyk

Donderdag, 21 Desember

Gustav Roux

Anke Kotze

Hendri Van Der Loo

Vrydag, 22 Desember

Esti Beaumont

Hennie Serfontein

Douw Venter (85)

Saterdag, 23 Desember

Magna Malan

Jenny Schramm

Lys van preke (volgens datum)

Te skaam om hulp by mense te vra? Vra eerste jou hulp by God!

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-10-01
Teks:
Esra 8:21-36
Predikant:
Preek notas:

Is jy ook dikwels te skaam om om iets vra?

  • Die eintlike ding oor hoekom jy te skaam is om te vra, is dat jy nie self kan voorsien in die dinge wat jy vra nie, nie waar nie?

 

Esra was te skaam om vir Koning Artasasta te vra vir sekuriteitsbegeleiding. (8:22)

  • Die oorblyfsel van die volk moet baie kosbare items na Jerusalem neem, maar die rowers is baie. Esra sê: ek was te skaam om vir die Koning te vra.

 

Esra se skaamte rig hom tot God. Esra sê vir die koning: Ons God sorg goed vir almal wat Hom dien. (8:22)

  • Hulle het gevas en al hulle aandag op God gefokus. Hulle smeek God vir hulp en uitkoms. God het Esra hulle se gebede verhoor: hulle het nie in die hande van rowers geval nie en veilig in Jerusalem gekom (8:31).

Geliefdes, ons is self te skaam om mense om hulp te vra. Kom ons gaan eerste na God en vra om om hulp.
Maak tyd om gefokus met God te praat en Hom te smeek. Maak op God staat want Hy sal vir jou sorg. Jesus Christus gee in Matt. 11 die opdrag dat jy pakkies met Hom moet ruil. Vra vir God dat Sy Heilige Gees vir jou sal lei om te kan vra. Ja, dat jy jou nood, sondes, skaamte en behoeftes aan God die Vader te gee. Jesus Christus het klaar jou grootste vyand, rower Satan, oorwin! Jy is veilig waar jy ook al gaan en wat jy moet doen. God gee ook aan jou geliefdes, medegelowiges en ander mense om jou by te staan en saam met jou op te staan en voort te gaan.