Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

Lys van preke (volgens datum)

Psalm 23, Sondag 7: vr. en antw. 21

Download Audio:

Datum:
2017-10-08
Scripture:
Psalm 23, Sondag 7: vr. en antw. 21
Speaker:
Sermon Notes:

Psalm 23 sekerlik een van die mees gebruikte psalms vir verskeie situasies.

  • Troos
  • Bemoedig
  • Bruilof

 

Dit dien egter ook as aanmoediging om erns met ware geloof te maak

  • Geloof raak die saak van kennis en vertroue - eintlik meer as.
  • Kennis en vertroue is ineengevleg en so hoort dit
  • Kan God nie Herder noem of as sodanig erken as jy Hom nie ken nie
  • Dan maak die 17 maal ek in die Psalm skielik ook sin.

 

Geloof is 'n persoonlike saak, persoonlike verhouding

  • Met die man na God se hart was dit so - daarom die sterk ek in Psalm
  • Persoonlik, maar nie privaat nie
  • Vertroue maak dat ons klein word en bly en God groter.

 

God se herderskap, bied heerlike troos

  • Rustige waters in storms.
  • Gee ons die sien- en hoorvermoë van Hebreërs 11:1.

By al Psalm 23 se waardes kom dan inderdaad die geloofsgroei waarde na vore.