Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 15 Julie

Leoni Diedericks

Antoinette Diedericks

Melinda Brummer

Chris Oldewage

Jan Snyman

Kobus Hartzenberg

Freek Cronjé

Susan Meiring

Gerrit Venter (75)

Keathon Neetling

Marie Greeff (86)

Nanda Norval (94)

Maandag, 16 Julie

Anri Van Niekerk

Cornet Kellerman

Gideon Du Plessis

Corné Etsebeth

Dinsdag, 17 Julie

Carla Voogt

Nerine Coertse

Carel Van Der Merwe

Marthinus Wilken

Woensdag, 18 Julie

Wicus Roberts

Riaan Perold

Annette Oosthuizen (71)

Anna-Lucia Van Der Merwe (72)

Donderdag, 19 Julie

Leandré Van Der Loo

Louw Venter

Linda Reynecke

Vrydag, 20 Julie

Chanelle Van Der Loo

Zander Oschmann

Mimi Van Rooyen

Chantelle Gaertz

Antonie Meiring

Gerda Le Roux

Lee Roux

Sarie Luus

Saterdag, 21 Julie

Monet Van Rooyen

Victor Wyma

Dinike Redgard

Porselein Coetzer

Elize Johl

 

Lys van preke (volgens datum)

Is jy 'n moeilikheidmaker of 'n vredemaker? 2017

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-10-15
Teks:
Jakobus 3:13 - 4:10
Predikant:
Preek notas:

Wanneer is ek 'n moeilikheidmaker?
Dis wanneer ek net aan myself dink. Wanneer ek gedurig dinge wil hê en dan baie kwaad word as ek nie my sin kry nie. Wanneer ek leef met die gedagte dat my hele lewe net om my draai. Wanneer ek vergeet of nie besef dat God my heeltemal vir Homself wil hê nie.


Wanneer is ek 'n vredemaker?
3:17-18 maak dit duidelik: 17Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings, en verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg. 18Hierdie wysheid bring jou in die regte verhouding met God, en jy moet dit gebruik om vrede te maak.


Hoe word 'n moeilikheidmaker 'n vredemaker?
Luister na 4:6-8 "God weerstaan hoogmoediges, maar aan nederiges gee Hy genade." Onderwerp julle dan aan God. Staan die duiwel teë en hy sal van julle af wegvlug. Nader tot God en Hy sal tot julle nader.
Dis wat Jesus deur sy kruisdood en opstanding moontlik kom maak het. Die kruis konfronteer ons met ons sonde en dit moet ons nederig maak. Jesus moes sterf in ons plek. Ons hoef egter nie te bly lê nie, want die kruis sê ook Hy wou in ons plek kom sterf omdat Hy ons so lief het. Dis die goeie nuus wat my in staat stel om te verander van 'n trotse moeilikheidmaker na 'n dankbare, nederige vredemaker.