Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 10 Desember

Leana Meyer

Jeanne Sterianos

Hilmer Backer

Dietmar Engler (74)

Maandag, 11 Desember

Ruan Coetzee

Adele Visser

Heinie Groenewald

Chris Joubert

Ilzé Kotzé

Jan De Kloe

Dinsdag, 12 Desember

Leonie Botha

Jannie Van Der Walt

Sonja Balt

Woensdag, 13 Desember

Thato Semenya

Liz Steyn

Wesley Faver

Donderdag, 14 Desember

Cass Hattingh

Lara Van Rooyen

Mariska Van Niekerk

Vrydag, 15 Desember

Luan Kotze

Erich Holz

Johan Knoester

Warrick Beaumont

Chris Venter

Speek Venter

San De Beer (85)

Saterdag, 16 Desember

Chris Du Plooy

Susan Brink

Sondag, 17 Desember

Hettie Vorster-Viljoen

Nelleke Voogt (73)

Dinsdag, 19 Desember

Elani Van Rooyen

André Marais

Philip Van Wyk

Ila Schutte 

Elfrieda Botha (77)

Gert Hatting (82)

Woensdag, 20 Desember

Abraham Theunissen

Krister Janse Van Rensburg

Antoinette Van Wyk

Donderdag, 21 Desember

Gustav Roux

Anke Kotze

Hendri Van Der Loo

Vrydag, 22 Desember

Esti Beaumont

Hennie Serfontein

Douw Venter (85)

Saterdag, 23 Desember

Magna Malan

Jenny Schramm

Lys van preke (volgens datum)

Getug deur my liefdevolle Vader! Dankie Here!

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-10-22
Teks:
Hebreërs 12:1-17
Predikant:
Preek notas:

 

Ouers sal hulle kinders nie sommer los om maar oop oë op ‘n afgrond af te stap nie...  In elk geval, nie – as hulle hul kinders liefhet – nie!
Hoeveel te meer is dit nie waar vir ons hemelse Vader nie!

 

1.  Getug deur ons liefdevolle Vader!

 

 

  • Die gemeente is besig om van die Here afvallig te raak...
  • Ons hemelse Vader gebruik hulle swaarkry juis as tug!
  • Tug is opvoeding: ons saligheid lê nie los van God nie. 
  • Tug is ʼn bewys dat ek sy kind is en Hy my liefdevolle Vader!

2.  – tot ons beswil!

 

 

  • Dank die Here vir tug, want dis tot jou beswil:
  • Daardeur vorm Hy ons – soos in ʼn gimnasium (vs.11)
  • Daarvoor maak Hy ons vir mekaar verantwoordelik (vs.15-16)
  • Aanvaar tug as sleutels wat sy koninkryk oop- en toesluit (vs.17, HK 83).

 

Sal ons mekaar bedien met ons Vader se tug oor ons dreigende afvalligheid? 

Ons behoort – as ons mekaar liefhet!