Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 10 Desember

Leana Meyer

Jeanne Sterianos

Hilmer Backer

Dietmar Engler (74)

Maandag, 11 Desember

Ruan Coetzee

Adele Visser

Heinie Groenewald

Chris Joubert

Ilzé Kotzé

Jan De Kloe

Dinsdag, 12 Desember

Leonie Botha

Jannie Van Der Walt

Sonja Balt

Woensdag, 13 Desember

Thato Semenya

Liz Steyn

Wesley Faver

Donderdag, 14 Desember

Cass Hattingh

Lara Van Rooyen

Mariska Van Niekerk

Vrydag, 15 Desember

Luan Kotze

Erich Holz

Johan Knoester

Warrick Beaumont

Chris Venter

Speek Venter

San De Beer (85)

Saterdag, 16 Desember

Chris Du Plooy

Susan Brink

Sondag, 17 Desember

Hettie Vorster-Viljoen

Nelleke Voogt (73)

Dinsdag, 19 Desember

Elani Van Rooyen

André Marais

Philip Van Wyk

Ila Schutte 

Elfrieda Botha (77)

Gert Hatting (82)

Woensdag, 20 Desember

Abraham Theunissen

Krister Janse Van Rensburg

Antoinette Van Wyk

Donderdag, 21 Desember

Gustav Roux

Anke Kotze

Hendri Van Der Loo

Vrydag, 22 Desember

Esti Beaumont

Hennie Serfontein

Douw Venter (85)

Saterdag, 23 Desember

Magna Malan

Jenny Schramm

Lys van preke (volgens datum)

Waardig gemáák deur geloof in Jesus!

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-10-29
Teks:
Lukas 7:1-10
Predikant:
Preek notas:

 

Hoe kan ek ‘n genadige God vind? 
Dit was die worsteling van Martin Luther in sy soeke na sekerheid van sy verlossing.
Dit is ook die vraag van ons teks: Wat maak my en jou waardig genoeg om genade te ontvang ...?

 

  1. Eie waarde...?

 

  • Die Joodse familiehoofde reken dat die Romeinse offisier dit “werd is” dat Jesus hom help (vs.4)

  • Hulle “weeg” al sy goeie dinge en bevind hom waardig ...

2.

... maak nie waardig nie.

 

  • Die offisier se eie bepaling van sy waarde bots met dié van die familiehoofde:

    • Hy het homself “gemeet” aan Jesus ...

    • en beskou homself nie werd nie (vs.6)

3.

Net geloof in Jesus!

 

  • Die offisier se eie onwaardigheid maak nie dat hy ophou genade soek nie.

  • En Jesus prys sy geloof aan as “groot geloof” (vs.9)

  • Die Hervorming: Genade – deur geloof in Jesus alleen!

    Is ons bereid om onsself te weeg ..., of te meet?