Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

Lys van preke (volgens datum)

'n Donkiesoeker word toe 'n koning!

Download Audio:

Datum:
2017-12-03
Scripture:
1 Samuel 9:1-10:7
Speaker:
Sermon Notes:
Die Here laat jou vreemde draaie loop.
Kyk net, 'n donkiesoeker word toe 'n koning!


Het jy al gevoel of jou werk en lewe darem net te eenvoudig is en nie veel betekenis het nie?

Saul moes gaan donkies soek en dit was omtrent 'n soektog!

Tog het die Here uit die gewone dinge soos donkies soek, dit beskik dat die profeet Samuel vir Saul as koning moes salf.

Wie het op 'n donkie in Jerusalem ingery? Jesus Christus.
  • Hy het nie op 'n pragtige perd met ingery nie, maar op 'n nederige donkie.
  • So stuur God die Vader Sy Seun om vir ons die minste te wees.
  • Hy het Sy lewe aan die kruis prys gegee, sodat ons saam met Hom as Koning kan lewe.
Geliefdes, gewone dinge in ons lewe is altyd belangrik.
  • Alles in jou lewe het 'n doel, die groot en klein dinge, die alledaagse dinge en die belangrike dinge.
  • Vir jou lyk dit of die dinge wat met jou gebeur sinneloos is.
  • Die Here laat jou, volgens jou, vreemde draaie loop.
  • Tog, die Here gebruik al hierdie dinge om jou te leer en om jou by jou roeping uit te bring.