Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 21 Januarie

Marnitz Van Jaarsveld

Gerhardo Breed

Gerbrand Breed

Sumarie Maritz

Hannatjie Greyling (83)

Maandag, 22 Januarie

Gerhard Combrink

Dinsdag, 23 Januarie

Gert Opperman

Johan Jordaan

Michéle Barker

Charlotte Van Rooyen

Waldi Bührmann

Sannie Malherbe

Woensdag, 24 Januarie

Lunard Roux

Corné Engelbrecht

Annabelle Coetsee

Donderdag, 25 Januarie

Ethan Roos

Rudi Wellmann

André Du Toit

Johan Janse V Rensburg (71)

Mary Ann Billing (72)

Vrydag, 26 Januarie

Zanei Van Der Walt

Martin Luus

Rina Els (71)

Jaco Redgard

Saterdag, 27 Januarie

Mia Louise Du Preez

Lisa Van Der Walt

 

Lys van preke (volgens datum)

Die nuwe Koning hét gekom ... en deur Hom - vrede!

Laai klank lêer af:
Addisionele lêer:

Datum:
2017-12-17
Teks:
Jesaja 11:1-10
Predikant:
Preek notas:
Mense het opgehou droom oor vrede en versoening in ons land, in die wêreld selfs ..., soos die Here se volk destyds.

1.   Die nuwe Koning ...
  • Die Here, egter, het nie! Inteendeel.
  • Hy stuur 'n nuwe Koning:
    'n Takkie sal uitspruit die stomp van Isai...
  • Vervul in die koms van Jesus Christus
    • Volkome toegerus deur die Gees (vs.2)
    • Hy regeer regverdig (vs.3-5)
2.   ... bring ware vrede!
  • Sy regering maak werklike vrede moontlik!
    • 'n "Onnatuurlike" vrede tussen ou vyande (6-8)
  • 'n Herskepping na die paradys-toestand
    • nie eers anderkant dié geskiedenis nie
    • maar as rigting-wyser binne die geskiedenis
  • Vrede sonder geregtigheid is nie moontlik nie.
Kersfees wil die verwagting na vrede wakker hou!