Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

Lys van preke (volgens datum)

Bid ........ veral tot dié KONING deur wie die ware Vrederyk kom!

Download Audio:
Additional file:

Datum:
2017-12-24
Scripture:
Psalm 72
Speaker:
Sermon Notes:

Waarom is Cyril Ramaphosa nie ons enigste, laaste hoop nie?
Waarom moet ons nie ophou om vir hom en vir onsself en tot die KONING van konings te bid nie?

Dis wat ons saam gaan deurdink:


Waarom vir die koning bid?

  • Want dis net God (die eintlike KONING) wat van die aardse regeerders regverdige regeerders kan maak (v 1-2; 18-19)
  • Want ons moet moet opsoek wees na die koms van sy vrederyk, sy reg en geregtigheid wat alles wat verkeerd is sal reg stel!

Waarom tot dié KONING bid?

  • Want daar's net een ware KONING wat die heerlike vooruitsigte van Psalm 72 finaal kan waarmaak: Jesus Christus.
  • Net hy kan ons die eintlike bron van onreg, ons harte nuutmaak!

Laat ons bid

  • vir ons regering,
  • vir die koms van God se Vrederyk in en deur Jesus
  • en ook vir ons eie regeer taak as 'n gemeente van onderkonings van die KONING!