Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 22 April

Anél Snyman

Franske Stenden

Tessa Ehlers

Paul Le Roux

Maandag, 23 April

Juan Roos

Sunelle Bührmann

Marilie Kruger

Hans Marx

Dinsdag, 24 April

Lenee Terblanche

Jackie Snyman

Liza Viljoen

Pieter Pelser

Ralph Wellmann

Woensdag, 25 April

Willem Reyneke

Donderdag, 26 April

Jaco Schutte

Vrydag, 27 April

Nicolene Maree

Karin Olivier

Logan Coetsee

Mark Mac Donnell

Susan Du Plooy

Ina Pillay

Saterdag, 28 April

Frans Kamffer

Karlien Geldenhuys

Willie Steyn

 

Lys van preke (volgens datum)

God openbaar Homself volmaak en finaal in die laaste dae ...

Laai klank lêer af:

Datum:
2017-12-24
Teks:
Hebreërs 1:1-4
Predikant:
Preek notas:

Kersfees is 'n besonderse tyd! Maar besef ons die wonder en troos van hierdie dag? Op hierdie dag herdenk ons God wat Homself, Sy liefde, aan ons openbaar op die treffendste manier denkbaar: Sy Seun word mens!

Maar wie is hierdie Seun?

Ons teksgedeelte gee vir ons die antwoord. Hierdie babatjie wat in die krip lê is:

  • Die Erfgenaam
  • Die Een deur wie God alles gemaak het
  • Die Afdruksel van God se wese
  • Die Onderhouer van die heelal
  • Ons ewige Hoëpriester
  • Ons ewige Koning
  • Die Een wat verheerlik is met die Naam bo alle name!