Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

Lys van preke (volgens datum)

Die Koninkryk van die hemel eis jou aardse lewe op!

Download Audio:

Datum:
2018-01-14
Scripture:
Matteus 4:12-17
Speaker:
Sermon Notes:
"Bekeer julle..." Nie altyd gewilde woorde vir mense nie! Eenvoudig, omdat mense graag wil doen wat hulle wil!

1.    Die Koninkryk is naby ...
  • Jesus tas deur na die kern-oorsaak van alle probleme, stryd - dié in onsself.
    • Daarom: Bekeer julle...
  • Nié sodat nie..., maar "want die Koninkryk van die hemel het naby gekom".
    • Deur Jesus se koms na die aarde!
  • Sy heerskappy laat vir dié wat in die skemerland van die dood lewe, 'n lig opgaan.
  • Bekeer vra nie om te buig onder 'n harde, ongenaakbare mag nie...

2.    ...en eis ons aardse lewe op!
  • Slegs wie hulle tot God bekeer, sal die Lig sien!
  • Bekering het implikasies vir ons totale lewe.
Die gevaar bestaan dat die Koninkryk van die hemel by mens kan verbygaan ..., by ons ook?!