Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 19 Augustus

Hanri Pelser

Niki De Wet

Maandag, 20 Augustus

Arnold Van Graan

Dinsdag, 21 Augustus

Benjamin Schraader

Marlize Frauendorf

Koos Du Plooy

Ben Wentzel

Woensdag, 22 Augustus

Charné Visser

Monica Muller

Fransa Coetzee (76)

Donderdag, 23 Augustus

Chante Grobler

Jorica Grobler

Alet Du Plessis (76)

Vrydag, 24 Augustus

Elrida Oberholzer

Coenie Viljoen

Saterdag, 25 Augustus

Louise Gaertz

Monizé Kotzé

Petro Van Jaarsveld

Nicolette Swart

 

Lys van preke (volgens datum)

Die Koninkryk onstuitbaar – van klein begin tot asemrowende einde!

Laai klank lêer af:

Datum:
2018-01-21
Teks:
Matteus 13:31-33
Predikant:
Preek notas:
Bekeer julle, want die Koninkryk van die hemel het naby gekom - só het die Here ons verlede Sondagaand geleer (Mat. 4:17). Maar is dit nie bietjie van 'n risiko nie ...?

1.   Van klein begin tot asemrowende einde!
  • Jesus antwoord deur 'n tweeling-gelykenis:
    • Die mosterdsaadjie - die kleinste van alle sade wat groei tot 'n mosterdboom!
    • Die suurdeeg - 'n klein stukkie wat 'n groot skottel meel deursuur!
  • So groei die Koninkryk van 'n klein begin - sigbaar en onsigbaar - tot 'n geweldige uiteinde!
2.   Die Koninkryk groei onstuitbaar!
  • In die saadjie en die suurdeeg lê die krag van die groei!
    • deur 'n "iemand" wat plant
    • en 'n "huisvrou" wat suurdeeg inwerk!
  • Onstuitbaar groei die Koninkryk van God!
Groei die koninkryk by ons in Randburg ...?