Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 20 Januarie
William Pringle
Retha Van Der Schyff
Aimee Viljoen
Maandag, 21 Januarie
Marnitz Van Jaarsveld
Renier Barnard
Gerhardo Breed
Gerbrand Breed
Sumarie Maritz
Hannatjie Greyling (84)
Dinsdag, 22 Januarie
Gerhard Combrink
Woensdag, 23 Januarie
Gert Opperman
Charlotte Van Rooyen
Waldi Bührmann
Johan Jordaan
Sannie Malherbe
Donderdag, 24 Januarie
Corné Engelbrecht
Annabelle Coetsee
Vrydag, 25 Januarie
Ethan Roos
Rudi Wellmann
Johan Janse V Rensburg (72)
Mary Ann Billing (73)
Saterdag, 26 Januarie
Zanei Van Der Walt
Martin Luus
Rina Els (72)
Jaco Redgard

Lys van preke (volgens datum)

Hartseer ..., of vreugde in ons ouerhuise?

Download Audio:

Datum:
2018-01-28
Scripture:
2 Samuel 18:1-33
Speaker:
Sermon Notes:
"My seun, Absalom, my seun, my seun..., ag, as ek maar in jou plek kon gesterwe het..." Dit is die hartverskeurende geklag van 'n pa wat sy seun verloor het.

1.   Hartseer in ons ouerhuise ...?
  • Hartseer aan die einde begin met 'n lewe wat losbreek van God!
    • vir seun Absalom - met sy opgekropte haat teenoor Amnon en sy pa
    • vir pa Dawid - die swak voorbeeld, die onregverdige en afwesige ouer!
  • Klink dit dalk soos 'n verhaal uit ons lewens?
  • Selfs om dan te wil sterf in jou kind se plek is te laat!
2.   Vreugde by die Here!
  • Vreugde vir ontwrigte ouerhuise - slegs deur die Seun van God wat in ons plek gesterf het!
  • Vreugde as ouers en kinders vergifnis by die Here vind...
  • Vreugde vir ouers wat sien hoe hulle kinders die Here dien!
    • ten spyte van hulle foute en "mislukkings"!
Hoor hier die waarskuwing aan ouers en kinders - om die Here nooit te laat los nie!