Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 20 Mei

Adéle Van Den Berg

Petra Van Der Walt

Valerie Swart (85)

Maandag, 21 Mei

Eben Van Der Merwe

Xander Smuts

Tanya Du Toit

Sarel Henning

Piet Botha

Dinsdag, 22 Mei

Krugel Malan

Monique Swart

Nicie Vorster

Wilna Kruger

Woensdag, 23 Mei

Andri Lombaard

Erna Dreyer

Mari Harris

Donderdag, 24 Mei

Albert Potgieter

Lande Schutte

Deirdré Kruger

Rene Grobler

Freddie Botha

Vrydag, 25 Mei

Viani Kruger

Marisa Viljoen

Pieter Kruger

Thomas Dreyer

Alet Van Der Merwe

Johan Van Der Walt

Marietjie Heunes (72)

Linda Van Tonder (86)

Saterdag, 26 Mei

Stephanie De Kock

Ronel Ligthelm

Annemarie Van Der Walt

Marie Theron (86)

 

Lys van preke (volgens datum)

God voer Sy verlossingswerk kragtig deur.

Laai klank lêer af:

Datum:
2018-01-28
Teks:
Johannes 1:9-14 en Numeri 14:1-18
Predikant:
Preek notas:
Om nie te neem wat God gee nie.
  • Die Here se belofte is: Ek verlos julle uit Egipte en neem julle na Kanaän, land van melk en heuning.
  • Hulle is op die drumpel van die beloofde land.
  • Die volk reageer uiters negatief en kla:
    • Ons wil teruggaan na Egipte!
  • Deur gebeur van nog dat mense nie wil neem wat God gee nie. Wat van my en jou?
Om werklik die Here se heerlikheid te ken.
  • Hoekom weier die volk om wat God gee, te neem?
  • Hulle is bang en vertrou nie die Here nie.
  • Hulle wou Josua en Kaleb stenig, maar God gryp in deur Sy magtige teenwoordigheid!
  • God se heerlikheid skitter by ons deurdat Sy Seun mens geword het.
  • Maak ek erns met die Here se heerlikheid in Sy Seun en deur die Heilige Gees wat in ons woon, en is dit werklik vir my 'n realiteit?
Om in vertroue te neem wat God gee.
  • Wanneer die magtige teenwoordigheid van die Here vir my werklik 'n realiteit is, sal ek in vertroue van neem wat die Here vir my verwerf het.
  • Ek voel dan nie meer soos 'n sprinkaan teen 'n Goliat nie. Ek neem ware identiteit voor God aan: gunsteling, kind van God en erfgenaam.
  • Is hierdie verwagting by my lewend of te onwerklik?