Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 15 Julie

Leoni Diedericks

Antoinette Diedericks

Melinda Brummer

Chris Oldewage

Jan Snyman

Kobus Hartzenberg

Freek Cronjé

Susan Meiring

Gerrit Venter (75)

Keathon Neetling

Marie Greeff (86)

Nanda Norval (94)

Maandag, 16 Julie

Anri Van Niekerk

Cornet Kellerman

Gideon Du Plessis

Corné Etsebeth

Dinsdag, 17 Julie

Carla Voogt

Nerine Coertse

Carel Van Der Merwe

Marthinus Wilken

Woensdag, 18 Julie

Wicus Roberts

Riaan Perold

Annette Oosthuizen (71)

Anna-Lucia Van Der Merwe (72)

Donderdag, 19 Julie

Leandré Van Der Loo

Louw Venter

Linda Reynecke

Vrydag, 20 Julie

Chanelle Van Der Loo

Zander Oschmann

Mimi Van Rooyen

Chantelle Gaertz

Antonie Meiring

Gerda Le Roux

Lee Roux

Sarie Luus

Saterdag, 21 Julie

Monet Van Rooyen

Victor Wyma

Dinike Redgard

Porselein Coetzer

Elize Johl

 

Lys van preke (volgens datum)

Volkome versadig deur Jesus Christus Self!

Laai klank lêer af:

Datum:
2018-02-25
Teks:
Johannes 6:22-59
Predikant:
Preek notas:
Is jy vanoggend werklik honger en dors?

1.   Honger en dors...?
  • Jesus ontrek Hom van die skare na die wonder van die broodvermeerdering...
    • ... omdat Hy vir hulle bloot net 'n Wonderdoener is wat gratis brood verskaf…
  • Hoe selfsugtig volg hulle - en ons - Hom nie dikwels nie?
2.   Volkome versadig!
  • Die brood-wonder was 'n wonderteken wat heenwys na die ware Brood - Jesus Self.
    Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en Wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie (vs. 35)
  • Dit vra:
    • om aan Hom persoonlik verbind te bly - deur geloof!
Nagmaal is die plek waar ons volkome versadiging kan proe...