Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 16 September

Luan Pettit

Retha Vercueil-Venter

Herman Dorland

Maandag, 17 September

Henning Snyman

Jaco Theunissen

Kotie Van Der Loo (75)

Lida De Wet (76)

Dinsdag, 18 September

Gustav Hefer

Morné Viljoen Jnr

Woensdag, 19 September

Louis Kruger Jnr

Rowan Griffioen

Wouda Du Plessis

Louis Kruger

Mike Van Wyk

Donderdag, 20 September

Karli De Kock

Gert Grobler

Vrydag, 21 September

Johann Bührmann

Leopold Combrink

Rinet Van Der Walt

Cas Grobler

K D Düsselberg

Marinus Van Jaarsveld

Elise Viljoen

Sinisa Tucakovic

Jan Voogt (73)

Saterdag, 22 September

Cee-J Van Der Walt

Sarina Du Plessis

Delien Düsselberg

Hannemie Mulder

 

Lys van preke (volgens datum)

Ryk mens, luister na die Woord en bekeer jou!

Download Audio:

Datum:
2018-03-11
Scripture:
Lukas 16:19-31
Speaker:
Sermon Notes:
Daar is net een van twee bestemmings waar ons na ons dood kan aanland - óf in die hemel óf die hel. Hierdie bestemming word (mede) bepaal deur hoe ons (ge)luister (het) na die Woord van God.
 
1.   Ryk en/of arm in die hemel...?
  • Jesus preek hier o.a. vir "kerkmense", die Fariseërs.
  • Hy vertel van die ryk man en die arme, Lasarus.
  • Hulle beland in twee bestemmings ná hul dood:
    • Lasarus - na die ereplek langs Abraham gedra.
    • Die ryk man - in die doderyk in pyn en smart!
2.   Ryk mens, bekeer jou!
  • Waarom is dit so? Nee, nie omdat die ryk man ryk was en Lasarus arm was, nie!
  • Abraham se advies: Luister na Moses en die profete...
    • wat liefde tot God (Deut. 6:4-5) en liefde tot naaste (Lev. 19:18) eis (HK 34:93).
    • Ryk mens, bekeer jou! Word 'n "Lasarus"...
Leef met die belydenis: Die Here is my helper!
Dan sal jy kan liefhê!