Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 10 Desember
Leana Meyer
Jeanne Sterianos
Hilmer Backer
Dietmar Engler (75)
Dinsdag, 11 Desember
Ruan Coetzee
Heinie Groenewald
Adele Visser
Chris Joubert
Ilzé Kotzé
Jan De Kloe
Woensdag, 12 Desember
Leonie Jooste
Myles Brassington
Donderdag, 13 Desember
Thato Semenya
Liz Steyn
Wesley Faver
Vrydag, 14 Desember
Cass Hattingh
Lara Van Rooyen
Saterdag, 15 Desember
Luan Kotze
Erich Holz
Johan Knoester
Warrick Beaumont
Chris Venter
Speek Venter (70)
Sondag, 16 Desember
Chris Du Plooy
Susan Brink (70)
Maandag, 17 Desember
Hettie Vorster-Viljoen
Nelleke Voogt (74)
Dinsdag, 18 Desember
Jolanda Janse Van Rensburg
Woensdag, 19 Desember
Elani Van Rooyen
André Marais
Philip Van Wyk
Ila Schutte (73)
Elfrieda Botha (78)
Gert Hatting (83)
Donderdag, 20 Desember
Abraham Theunissen
Krister Janse Van Rensburg
Antoinette Van Wyk
Vrydag, 21 Desember
Anke Kotze
Hendri Van Der Loo
Saterdag, 22 Desember
Esti Beaumont
Hennie Serfontein

Lys van preke (volgens datum)

Heilige gehoorsaamheid aan God .....

Download Audio:

Datum:
2018-03-18
Scripture:
Handelinge 5:17-42
Speaker:
Sermon Notes:
Heilige gehoorsaamheid aan God dwing jou in sekere situasies om aan mense heilig ongehoorsaam te wees.

Botsing in gehoorsaamheid.
  • Ons leer dat ons gesag moet gehoorsaam.
  • Het jy al in 'n situasie beland waar jy aan gesag ongehoorsaam moet wees?
  • Die apostels moes dit doen.
Heilige gehoorsaamheid aan God.
  • Die Heilige Gees is uitgestort en lei mense om in Jesus Christus as opgestane Verlosser te glo.
  • Gelowiges lewe gehoorsaam aan God.
  • Gelowiges is getuies hiervan, al kos dit ...
Heilige ongehoorsaamheid aan mense.
  • Die onheilige gees laat weerstand en woede in mense opvlam teen Jesus Christus.
  • Dis net hier waar gelowiges moet besluit, ek moet nou heilig ongehoorsaam aan mense wees
Wat 'n voorreg: Verneder ter wille van Jesus Christus!
  • Mense kan jou as Christen verneder, tog is dit 'n voorreg.
  • Hou vol om die evangelie oral te lewe en te verkondig: Jesus Christus is die enigste Verlosser.