Taal

Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 15 April

Carina Viljoen

Niel Geldenhuys

Arrie Kruger

Maandag, 16 April

Daniël Viljoen

Francois(Jr) Meiring

Denzel Janse Van Vuuren

Koos Nel

Louis Van Der Walt (73)

Dinsdag, 17 April

Andries Van Der Walt

Leon Meyer

Hanneke Meintjes (80)

Edgar Van Der Spoel

Woensdag, 18 April

Abri Coetsee

Ilze De Vries

Donderdag, 19 April

Daniël Knoester

Ingemari Griffioen

Johan Van Der Wel

Phiané Oosthuizen

Vrydag, 20 April

Anja Du Plessis

Louise Mac Donnell

Joshua Jacobs

Jan-Harm Pretorius

Corlia Saayman

Jade Du Toit

Anneke Steyn

Saterdag, 21 April

Dawie Malan

Xavier Coetsee

 

Lys van preke (volgens datum)

Nooit weer tot skande nie!

Laai klank lêer af:

Datum:
2018-03-30
Teks:
Johannes 19:1-27
Predikant:
Preek notas:

 

Sonder enige verweer voor die Regter.
Wanneer mens Joh. 17 lees besef jy watter verskriklike lyding Jesus Christus moes deurmaak met die kruisiging.
Die soldate voer Sy vernedering tot ʼn hoogtepunt want wanneer hulle Jesus kruisig, beroof hulle Hom van klere. Nie net hang hy nakend skandelik voor mense nie, maar nakend in skande voor God. Ons onthou hoe Adam en Eva na hul ongehoorsaamheid vir God weggekruip het. Skielik besef hulle dat hulle kaal is. Hulle kruip weg omdat hulle nie die skande van hulle ongehoorsaamheid kon wegsteek nie. So is Jesus, die Onskuldige, belaai met ons sonde en skande, voor God Almagtig!

 

 

 

En dit vir mense sonder ʼn sin van waarde.
Die soldate wat die kruisigingswerk doen, kon die gekruisigde se klere vir hulle vat. Terwyl Jesus nakend in skande voor God hang, soek die soldate waarde in sy klere. Die soldate wys op die mensdom wat geen sin vir die waarde van Jesus se skandelike kruisdood het nie. Begryp ek regtig my skuld in dit wat Jesus gedra het?

 

 

 

Nooit weer tot skande nie!
Met die kruisiging en verdeling van Jesus se klere, bereik Psalm 22 volle vervulling. God ontferm Hom oor ons wat sondaars is, sodat ons nooit weet tot skande gemaak sal word nie. As gelowige leef ek nou oop en bloot voor God, met wit klere aan, skoongewas in Jesus se bloed (Opb.7:9-17).