Lys van preke (volgens datum)
Christus het die dood ont-magtig!
Laai klank lêer af:
Datum:
2018-04-08
Teks:
Handelinge 2:22-36
Predikant:
Preek notas:
Dit was immers vir die dood onmoontlik om Hom gevange te hou ... (vs. 24b)
Aangrypende woorde met heer-like betekenis vir ons!
1. Die mag van die dood ...
Aangrypende woorde met heer-like betekenis vir ons!
1. Die mag van die dood ...
- Die woord "dood" staan vir elke mag wat ons bedreig en magteloos- en bang maak:
- as grens aan die einde van ons lewe
- as houvas van die sonde op ons
- as toestand van hoop-loosheid
- as ewige oordeel
- Deur God se almag laat Hy Jesus opstaan!
Die dood was nie by magte om Hom te hou nie - Die stryd met die dood is gewen!
- Christus is óók verhoog tot ... tot aan die regterhand van God! (vs. 30, 33)
- Hy heers oor alle doodsmagte ...