Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 19 Augustus

Hanri Pelser

Niki De Wet

Maandag, 20 Augustus

Arnold Van Graan

Dinsdag, 21 Augustus

Benjamin Schraader

Marlize Frauendorf

Koos Du Plooy

Ben Wentzel

Woensdag, 22 Augustus

Charné Visser

Monica Muller

Fransa Coetzee (76)

Donderdag, 23 Augustus

Chante Grobler

Jorica Grobler

Alet Du Plessis (76)

Vrydag, 24 Augustus

Elrida Oberholzer

Coenie Viljoen

Saterdag, 25 Augustus

Louise Gaertz

Monizé Kotzé

Petro Van Jaarsveld

Nicolette Swart

 

Lys van preke (volgens datum)

God se liefde het geen einde nie!

Laai klank lêer af:

Datum:
2018-08-05
Teks:
Psalm 136
Predikant:
Preek notas:
Loof die Here, want Hy is goed, want Hy het magtige dade gedoen!

Die magtige dade van God is:
  • Die skepping van hemel en aarde
  • Hy beheer die geskiedenis van die skepping en die mens.
  • God se oorwinning oor baie regerings.
"Aan Sy liefde is daar geen einde nie!"
  • "kie le-olam hasedu"
  • 26 keer word die boodskap gesing,
  • 'n antwoord op God se Almag en Sy magtige dade.
  • Sy liefde bestaan nou en word aan die ewigheid verbind
Die Psalm se liefdes boodskap word in Jesus Christus vervul!
  • Hy het Homself verneder deur in ons plek aan die kruis te sterf en die dood te oorwin!
  • Aan Sy Koningskap is daar geen einde nie!
  • Jesus Christus is jou Koning en daarom is daar geen einde aan God se liefde vir jou nie!