Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 10 Februarie
Jacques Prinsloo
Stefan Van Der Merwe
Joanika Haasbroek
Maandag, 11 Februarie
Karl Roos
Sarel Van Der Walt
Jokie Boshoff
Balthaser Bührmann
Dinsdag, 12 Februarie
Jacques Coetsee
Liné Coetzer
Hanli Van Der Spoel
Robert Verheij
Karin Van Der Mast
Woensdag, 13 Februarie
Jawé Dreyer
Wolfgang Coetsee
Suzanne Mulder
Sharne Prozesky
Derick De Klerk
Cornél Brown
Johannes Van Der Wel
Bonani Dubase
Ben Heunes
Donderdag, 14 Februarie
Olivia Beaumont
Marko Kotze
Elouwdi Smit
Vrydag, 15 Februarie
Sarah Verheij
Minyonne Schutte
Brandon Yelland
Danie Knoester
George Steyn
Soné Stoltz
Saterdag, 16 Februarie
André Pelser
Francois Le Roux
Flip Hattingh (80)
Willem Van Biljon (90)

Lys van preke (volgens datum)

In verwondering oor die Here se bevryding!

Download Audio:

Datum:
2018-08-26
Scripture:
Eksodus 5:1-2; 5:22 - 6:7; 6:27 - 7:5, 17
Speaker:
Sermon Notes:
Hoe dink jy oor die Here? Hoe groot, meen jy, is die Here? Kan Hy regtig help - ook dié met groot probleme? Die manier hoe ons praat, sê dikwels wat ons van Hom dink ...
Soos 'n refrein weerklink dit uit die Here se mond:
Ek is die Here!


1.   Die Here se bevrydingswerk!
  • Moses is nou daar waar God, van die begin af, beplan het - voor farao: Laat my volk trek ...
  • Die bevryding gebeur egter nie sonder teenstand nie ...
    • Die Here maak farao "hardkoppig" ?!?
2.  In verwondering voor die Here!
  • Dan stuur die Here die plae ...
    • nie blote natuurverskynsels nie,
    • maar wonderwerke!
  • Hy doen dit sodat almal "sal besef dat Hy die Here is"!
    • Hy wil geken word as die God, wat nie net die moontlike doen nie, maar ook die onmoontlike!
Ken ek en jy Hom só? Staan ons só in verwondering voor Hom?