Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

Lys van preke (volgens datum)

"Jy mag nie steel nie" - 8ste Gebod.

Download Audio:

Datum:
2018-09-02
Scripture:
Eksodus 20:15; HKS 42; Psalm 24 en Lukas 19:11-27
Speaker:
Sermon Notes:
As rentmeesters van God se skepping, staan ons in 'n spesiale verhouding met aardse besittings, met die van jouself en van ander mense.
  • Steel, wie ek?! Is steel al waaroor die 8ste gebod van God gaan?
  • Ps. 24:1 Alles behoort aan God. Skepper en Eienaar.
  • Ons staan in 'n verhouding met God se eiendom.
    • Luk. 19:11-27 Mens is Rentmeester
    • Ons gee rekenskap aan God oor Sy besittings.
  • Ons staan dus in 'n verhouding met God se eiendom.
    • Die verbod van die 8ste gebod.
      • Besittings nie te verkry op verkeerde manier nie.
      • Misbruik en verkwisting (mors).
    • Wat gebied die 8ste gebod?
      • Ons moet/wil ander se belange ook bevorder.
      • Ons moet/wil elke dag ons kant bring en waardeer wat God ons gee.