Teken In

Verjaarsdae

Maandag, 8 Oktober
Elouise Liebenberg
Therese Lottering
Karlien Marx
Dinsdag, 9 Oktober
Lucy Verheij
Andreas Van Zyl
Wicus Venter
Petro Venter
Pieter Parsons (74)
Donderdag, 11 Oktober
Suané Meiring
Nicky Bredenhann
Andrew Van Der Spuy
Idolette Kotze
Vrydag, 12 Oktober
Carla Prozesky
Gerdi Mulder
Louisa Modiba
Marinda Engelbrecht
Karin Preller
Ebies Ebersohn
Rikus Floor
Saterdag, 13 Oktober
Gert Visser
Krause Botha
Magda Turner
Charmaine Van Der Merwe
Charl Van Rooy

Lys van preke (volgens datum)

Die Bruidegom het gekom! Vier fees!

Download Audio:

Datum:
2018-09-09
Scripture:
Markus 2:18-22
Speaker:
Sermon Notes:
Lyk ons vandag hier in die kerkgebou soos mense wat fees vier omdat ons dankbaar is?

1.   Die Bruidegom het gekom!
  • Die ou bedeling van wettiese godsdiens is verby!
  • Jesus, die Bruidegom, het gekom ..., en in Hom het daar 'n nuwe bedeling aangebreek!
  • Rondom Hom ontstaan 'n fees van God se vrymakende genade!
  • Daarom is vas (rou) nie gepas nie!
2.   Vier fees!
  • Hoe nuut (anders) hierdie nuwe bedeling is, verduidelik Jesus met twee vergelykings:
    • nuwe lap op 'n ou kledingstuk
    • nuwe wyn in ou velsakke
  • Moenie die fees bederf met ou, uitgediende wettiese godsdiens-gebruike nie.
Kom vier die Christus-fees!