Lys van preke (volgens datum)
Sondag is 'n Christusdag!
Download Audio:
Datum:
2018-09-16
Scripture:
Eksodus 20:8-11, Matteus 11:25 - 12:8
Speaker:
Sermon Notes:
Die Sondag is die dag van die Here waarop ons besondere rus in Christus vind.
- Die betekenis van die Sabbatsgebod in die Ou Testament:
- Die betekenis van die Sabbatsgebod in die lig van die Nuwe Testament.
- Jesus Christus is die Middelpunt van die Sondag, ons RUSBRINGER.
- Omdat Jesus ons Rusbringer is, vra Hy: waar is jy op die eerste dag van die week en waarmee hou jy jou besig?
- Die Sondag, die Christus dag, maak van die res van jou week, 'n Christus week!