Teken In

Verjaarsdae

Sondag, 2 Desember
Conner Dalton
Danie Meiring
Monty Dalton
Maandag, 3 Desember
Nicolene Erasmus
Koos Van Der Merwe (88)
Dinsdag, 4 Desember
Sanet Knoester
Zoks Schwellnus
Woensdag, 5 Desember
Riekelt De Vries
Janetta Aucamp
Hanlie Van Der Merwe
Jan Wandrag (77)
Donderdag, 6 Desember
Jacques Du Plessis
Selmi Ebersohn
Elouise Kalmer
Mabel Venter
Vrydag, 7 Desember
Hardus Van Der Walt
Ali Abbink (77)

Lys van preke (volgens datum)

God sluit (opnuut) sy verbond - 'n tyd van verbintenisse en keuses!

Download Audio:

Datum:
2018-09-16
Scripture:
Eksodus 19:1 - 20:2
Speaker:
Sermon Notes:
Mense is geneig om terug te deins vir 'n volledige, toegewyde verbintenis met die Here ...
Daarom kom Hy ... en sluit (opnuut) sy verbond met sy volk: "Ek is die Here, jou God".


1.   God se verbintenis.
  • Opvallend dat Hy dit doen in die middel van die woestyn!
  • Dis 'n herbevestiging van Eks. 3: Ek is wat Ek is.
  • Dis 'n vaste verbintenis met hulle, ter wille van hulle!
  • Hoe duidelik sien ons dit in die tekens van Nagmaal...
2.   Ons beslissing en keuses!
  • Die verbond het egter ook 'n ander kant, 'n mense-kant!
  • Dit is die tyd van beslissings en keuses - vir ons! (Eks. 19:5-6)
  • Die Israeliete is bereid "om alles wat die Here gesê het, te doen."
En ek en jy, wat vanaand Nagmaal gevier het...?