Lys van preke (volgens datum)
Pas jou geloof op. Dit is kosbaar, uiters kosbaar.
Download Audio:
Datum:
2018-09-23
Scripture:
2 Petrus 1:1-11
Speaker:
Sermon Notes:
- Inleiding: pas ons ons geloof goed genoeg op?
- Kosbaar, want daar is in die koninkryk nie tweederangse gelowiges nie.
- Kosbaar, want jy sien Jesus Christus se sorg.
- Kosbaar, want wie glo, deel aan die goddelike natuur.