Lys van preke (volgens datum)
Jou geloofshart klop in die geloofsgemeenskap!
Download Audio:
Datum:
2018-09-30
Scripture:
Hebreërs 10:19-39
Speaker:
Sermon Notes:
Gelowiges raak óók moeg ..., geestelik uitgeput! Tot op só 'n punt dat jy wil moed opgee, jou geloof selfs kan verloor!
1. Jou geloofshart ...
1. Jou geloofshart ...
- Opvallend hoe hulle aangemoedig word:
- nie dat hulle sterker moet glo nie,
- maar wat hulle moet glo!
- Twee geloofswaarhede in ons geloofsharte:
- Ons het deur die bloed van Jesus vrye toegang
- Ons het Jesus as Groot Priester
- Versterking van ons geloofsharte:
- Laat ons tot God nader (vs. 22)
- Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely (vs. 23)
- Laat ons ook na mekaar omsien deur mekaar aan te spoor... (vs. 24)
- Dit gebeur in die geloofsgemeenskap! Moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly nie ... (vs. 25)