Back to Top

God se liefde is onverganklik, onmeetbaar en onvergaanbaar


Datum:
2014-11-30
Scripture:
Psalm 103
Speaker:
Sermon Notes:

Ps. 103:1, 22: "Ek wil die Here loof"
o   Die digter spreek homself eers aan.


Sonder God se liefde is ons soos 'n blom in die woestyn.
o   Die woestynblom verdroog sommer gou.
o   Ons leef baie keer sonder God, met die gevolg dat ons lewe baie al moeiliker word.
o   Nog erger, sonder God sal ons vir ewige verlate wees.


Genadiglik bewys God Sy liefde, Sy onverganklike liefde deur Sy Seun Jesus Christus, aan ons
o   Jesus sterf die kruisdood in ons plek.
o   Jesus staan deur die krag van die Heilige Gees uit die dood uit op
o   Jesus waarborg my en jou onverganklike lewe, die lewe saam met God, nou en na die wederkoms.


Ons lewe nou nog in 'n verganklike wêreld.
o   Hier is steeds siekte, swaarkry, sonde...
Maar ons lewe anders, aangedryf deur die Heilige Gees