Back to Top

Vrymoedigheid!

Download Audio:

Datum:
2015-02-01
Scripture:
Handelinge 4:1-22
Speaker:
Sermon Notes:

 

 

 

 

 

 

Jy moet voor in die klas gaan staan en jou toespraak in Engels voordra! Jy vertel aan 'n soekende persoon die evangelie van Jesus Christus.

Handelinge 4

  • Na die uitstorting van die Heilige Gees en die toespraak van Petrus, het die apostels aan baie mense die verlossing in Jesus Christus verkondig.
  • Die getal van gelowiges het gegroei van 120 na 3000 en toe na 5000!
  • Deur wie se krag en in wie se naam doen julle dit? Vra die leiers van die Jode.
  • Hd. 4:8 getuig: "Toe het Petrus, vol van die Heilige Gees, vir hulle gesê..." Die antwoord: "ons doen dit in die Naam van Jesus Christus van Nasaret..."
  • Hd. 4:13 getuig dat die Joodse Raad verbaas was oor die vrymoedigheid waarmee Petrus en Johannes gepraat het
  • Hd. 4:31 getuig dat al die gelowiges met die Heilige Gees vervul was en het met vrymoedigheid die woord van God verkondig.

Wat is die betekenis van "vrymoedigheid"?
Om vervul met die Heilige Gees, met moed, dapperheid, durf en waagmoed iets te sê en te doen.

Waarvoor word ons geroep om vrymoedig te praat en te doen?

MAG JY EN EK ELKE DAG MET BYBELSE VRYMOEDIGHEID LEEF EN LAAT LEEF.