Back to Top

Bewys eer en trou aan jou ouers ......

Download Audio:

Datum:
2015-06-14
Scripture:
Eksodus 20:12, Efesiƫrs 6:1-9 en HKS 39
Speaker:
Sermon Notes:
Bewys eer en trou aan jou ouers en almal wat die Here oor jou aanstel.
Die vyfde gebod: Eksodus 20:12 (AFR1983)
12"Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee."


Verantwoordelikheid van Ouers:
  • Pa en ma, wees 'n voorbeeld in woord en daad vir jou kind.
  • Maak jou kind in die Naam van die Here groot.
  • Leer jou kind wat liefde, eerbied en respek aan God Almagtig is.
Verantwoordelikheid van kinders teenoor ouers:
  • Jy moet met eerbied omgaan teenoor jou pa en ma.
  • Agter pa en ma is die Here en as jy jou beste vir hulle gee, dan gee jy jou beste vir die Here.
Verantwoordelikheid van ons almal teenoor gesagsdraers:
  • Agter alle gesagsdraers staan die Here ook Self.
  • As jy aan diegene wat gesag oor jou uitoefen met eer, liefde en respek gehoorsaam, dan is jy aan God self gehoorsaam.