Back to Top

Is jy slaaf of is jy vry? Die waarheid maak jou vry!

Download Audio:

Datum:
2015-08-23
Scripture:
Johannes 8:31-47 en HKS 43
Speaker:
Sermon Notes:

Eks. 20:16 die 9de gebod: "Jy mag nie valse getuienis teen jou naaste spreek nie."

Die stryd tussen die waarheid en die leuen.
Waarheid = God Self sê: Ek het alles baie goed gemaak!
Leuen = die Duiwel sê: God lieg vir jou!


Is jy slaaf van die praktyke van die leuen?
-   Valse getuienis aflê
-   Iemand se woorde verdraai
-   Kwaadstokery en laster
-   Help om iemand onverhoord te veroordeel


Die oorwinning oor die leuen: die waarheid bevry jou!
DIE WAARHEID IS: JESUS BEVRY JOU!


Daarom: ek bid dat ek ...
+   in al my gedagtes die waarheid sal liefhê.
+   in al my woorde die waarheid sal liefhê.
+   in al my dade die waarheid sal liefhê.


JESUS BEVRY JOU VAN DIE SLAWERNY VAN DIE LEUEN!