Back to Top

Die Almagtige god is ..... ons liefdevolle Hemelse Vader.

Download Audio:

Datum:
2015-10-04
Scripture:
Matteus 6:9; Matteus 7:7-12; Matteus 18:1-5 en HKS 46
Speaker:
Sermon Notes:

 

1.   Die rede waarom u/jy God as Vader kan aanspreek?

 

  • Dis 'n opdrag
  • en moontlik gemaak deur Jesus Christus.

 

2.   Die gesindheid waarin u/jy God as Vader aanspreek?

 

  • Eerbied
  • en vertroue

 

3.   Die betekenis daarvan dat u/jy God as Vader aanspreek?

 

  • God verhoor as Vader u/jou gebede en Hy weet wat die beste is vir u/jou.
  • Dit beteken ook dat u/jy soos Sy kind moet lewe en Hom moet gehoorsaam.

 

4.   Hoekom staan daar "wat in die hemel is"?

 

  • Ons moenie te aards van God die Vader dink nie.
  • Hy is Almagtig en baie groter as aardse ouers.
  • Hy kan doen wat Hy besluit.

Mag God die Heilige Gees ons meer en meer vrymoedigheid skenk om baie meer met ons Hemelse Vader te praat. Ons kan en wil, want Jesus Christus verbind ons aan ons Hemelse Vader.