Back to Top

Vader, in U hande gee ek my gees oor!

Download Audio:

Datum:
2016-01-03
Scripture:
Psalm 31 en Lukas 23:44-49
Speaker:
Sermon Notes:

ONS VRA VERSKONING VIR DIE KWALITEIT VAN DIE KLANK.  DIE KLANKINGENIEURS WERK DAARAAN.

 

Met die nuwe jaar het die ou beproewing en nuwe uitdagings nie sommer net verdwyn nie, né? Ek moet die ou dinge opnuut nog in die oë kyk en die nuwe uitdagings hanteer.

Al manier hoe om dit reg te kry, is om aan God oor te gee, met die woorde: Vader, in U hande gee ek my gees oor!
  • Betekenis van Psalm 31 binne die Ou Testament :
  • Die vervulling van Psalm 31 in die Nuwe Testament.
  • Psalm 31 in u/jou en my lewe...