Back to Top

Wat dryf jou in jou lewe?


Datum:
2015-12-20
Scripture:
Matteus 6:24-34
Speaker:
Sermon Notes:

WEENS ONVOORSIENE TEGNIESE PROBLEME IS DAAR NIE 'N BRUIKBARE KLANKOPNAME VAN HIERDIE PREEK NIE.  LAAI GERUS DIE .PDF WEERGAWE AF.  ONS VRA VERSKONING VIR DIE ONGERIEF.

 

 

 

Wat bedoel ons met "dryf"?

  • Dit wat jou aanspoor om iets te beplan, sê of doen...

 

Die 1ste dryfveer is: "bekommernisse", wêreldse dinge.

  • Waardeur word die volgende mense gedryf?
    • Baba, peuter, kleuter, skoolkind, student, jong mense, werkendes, afgetredenes ...
  • Dinge wat seer maak is dikwels die dryfveer...
  • Die probleem is, die bekommernis word jou fokus...
  • Gevolg vir jou om aan te hou fokus op bekommernisse?
    • Elke dag is onseker en jy is beangs oor môre ...

 

Die 2de dryfveer is: 'n ywer na God se Koninkryk en God se Wil.

  • Ywer/soeke = die deurlopende proses om op God te fokus.
  • Fokus op God se Koninkryk.
  • Fokus op God se Wil.

 

 

Gevolg vir u/jou om op God se Koninkryk en wil te fokus?
Jy weet: Jou HEMELSE VADER SORG VIR JOU